ONS NOOI JOU HIERMEE HARTLIK UIT NA ONS TROUE


DATUM: 2 DESEMBER 2023

RSVP: 15 Julie 2023

PLEK: DE UILJENES WEDDING VENUE, GROOTBOS RD, GANSBAAI, 7220

Bruidspaar se gunsteling bybel verse

En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.

— 
1 Johannes 4:16