AKKOMMODASIE

Vooraf gereëlde akkommodasie en ontbyt verseker om die ervaring so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak vir al ons gaste.

Alle verblyf is vooraf reeds bespreek namens ons gaste. Ons glo dat deur hierdie reëlings te tref, kan elkeen ontspan en geniet van die spesiale geleentheid sonder enige sorge oor verblyf en logistiek.

 

Gaste se name sal op deure staan waar hulle slaap. 

 

Die koste vir die verblyf beloop R1000 per persoon vir die hele naweek.

 

Indien die gaste wil is daar ontbyt die volgende oggend teen R140 per persoon om ‘n laaste keer die bruidspaar te vergesel en te groet.


Verblyf moet asb in die volgende rekening in betaal word nie later as 1 October 2023:


REK NAAM: Mr PA Bradley

BANK: Capitec

TIPE: Spaar

REK NOM: 2010448770

VERWYSING: Naam en Van