VENUE BESONDERHEDE


WEBSITE: https://deuijlenes.co.za/

VENUE: Forest & Old Barn Wedding Venue

GESKENK IDEES


Ons geskenk is ons gaste wat die naweek saam met ons deel, daarom is dit glad nie nodig nie. 

 

Sou iemand ietsie wil bydra is hulle welkom om dit op die troudag in boksie te gooi of oor te betaal in die bruidspaar se rekening.

NAWEEK BEPLANNING


Vrydag: 

19:00 Kom almal bymekaar op die venue. 

Kos sal voorsien word. 

Gaste moet asb hulle eie drankies bring. 

 

Saterdag: 

Troue Begin 15:30 

Alle drankies moet hierdie dag by die bar bestel word. (Geen eie drank nie)

TEMA


Formeel

Dames: Trek asb jou mooiste, blinkste aand-rok aan. Ons kry so min kans om "op te dress".

Mans: Ons weet dit is baie warm daai tyd van die jaar so dit is nie nodig vir baadjie en das nie. Netjiese broek en knopies hemp asb.


GEEN:

Jeans

Plakkies

T-shirts



As daar enige iemand is wat graag hulle make-up & hare wil laat doen vir die troue kan julle gerus die onderstaande persone kontak. Hulle is in Gansbaai self en help graag.


Christelle Hair & Makeup (0742409252


Hair Tizelle & Beauty (0729748769)

Grootbos Rd, Gansbaai, 7220